Elizabeth Ashley

Elizabeth Ashley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 Augustus 1939 (1939-08-30)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Elizabeth Ashley (gebore 30 Augustus 1939) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ship of Fools (1965) en Happiness (1998), en in die televisiereeks Evening Shade (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy